SPESIALE VEILING!

BESTERSHOEK LP29 SWARTRUGGENS
            77ha Besproeiings - & Natuurplaas

DATUM:  DONDERDAG 8 NOVEMBER 2018 om 11:00

PLEK   :  GEDEELTE 46 (GEDEELTE VAN GEDEELTE 5) VAN DIE PLAAS BESTERSHOEK, 229JP

Aanwysings:     

  • ± 36km vanaf Swartruggens
  • ± 48km vanaf Sun City
  • ± 70km vanaf Rustenburg

VANAF BOSHOEK OP DIE LINDLEYSPOORT TEERPAD TOT BY DIE LP29 BORDJIE AAN DIE LINKERKANT. VANAF SWARTRUGGENS, RY OP DIE LINDLEYSPOORT PAD TOT BY DIE KRUISING, DRAAI REGS NA BOSHOEK TOT BY DIE LP29 BORDJIE. VAN EEDEN BORD AAN DIE LINKERKANT

Namens ons gewaardeerde kliënt, me. Ina van Eeden, weduwee van Ockert van Eeden, bied ons die onderstaande eiendom per openbare veiling aan.

AANBIEDING:

  1. GEDEELTE 46 (GEDEELTE VAN GEDEELTE 5) VAN DIE PLAAS BESTERSHOEK, 229JP. GROOTTE 77.960ha

Woonhuis: 2 Slaapkamer met “loft” vertrek, badkamer met apart toilet. Ruim eetkamer – oopplan kombuis. Ruim sitkamer, TV kamer.

Los staande woonstel: lapa, stoep, 2 vertrek met stort, toilet en opwasplek. Konstruksie gebou met grasdak.

Buite geboue: Losstaande stoorkamer, 4 motorhuise waarvan 2 toegebou is, 5 werkershuise.

(Die grasdakke is onlangs oorgekam)

Water: 1 boorgate – Met dompelpomp wat met kragopwekker water na die huis toe pomp. Lister enjin is vir besproeiingsdoeleindes uit dam.

Lande: Daar is 17.5ha lande, alles ingelys onder die Lindleyspoortdam besproeiingskema. Lande lê aan die onderkant van die Lindleyspoort teerpad. Daar is ook beeskrale aan die lande se kant.

Krag: Daar is 3-fase ESKOM krag by die opstal.

Kampe: Die ±60ha aan die bokant van die pad is berg weiding. Daar loop ’n seisoenale rivier uit die berg met asemrowende natuurskoon en kranse.

 

TERME:                         2% Koperskommissie. 10% deposito by bekragtiging en 30 dae om waarborge te lewer. Volledige

                                       verkoopvoorwaardes op die dag van die veiling of kontak kantoor.

        BEMAGTIGING:            Met val van hamer OF binne 7 (sewe) werksdae.

        BESIGTIGING:              Op afspraak of www.erpo.co.za

        NAVRAE:                       KANTOOR URE

                                               Erpo Afslaers         014-5440235 / 421)

                                               ALLE URE

                                               Johan Boshoff        083 265 3342    (Afslaer)

                                              Ina van Eeden         083 307 0723