Search    

Bosveld Afslaers

 

SPESIALE VEILING!!

TREKKERS, SLEEPWAENS, IMPLEMENTE, LOSGOED, BESPROEIINGSPYPE, vele meer

 

      

 

SATERDAG 1 APRIL 2017 OM 10H00 te GROOT-MARICO

 

Namens ons gewaardeerde kliënt mnr. RICHARD DU PLESSIS en gasverkopers, bied ons die onderstaande per openbare veiling aan:

LIGGING:   Vanaf Swartruggens na Groot-Marico: Neem die Straatsdrift grondpad regs vir 6km, plaas op linkerkant. Vanaf Zeerust na Groot-Marico: Neem die Straatsdrift grondpad links vir 6km, plaas op linkerkant. S25.54234° E026.40400° Volg afslaers se wegwysers op die dag van die veiling.

AANBIEDING:

TREKKERS: New Holland TB100 4X4 Trekker, Fiat 640 Trekker, Fiat 540 Trekker, Massey Ferguson 165 Trekker, Massey Ferguson 188 Trekker, Ford 5000 Trekker, SLEEPWAENS: 3 x 8t sleepwaens, 3 x 4t sleepwaens, 4X vk.m Tipwa, BALER: Claas Markant 55 Draad Baler, New Holland 378 Draad Baler, Claas Markant 55 Tou Baler, Claas Markant 55 Draad Baler (onderdele), IMPLEMENTE: Taurus Kuilvoer Kerwer, Drotsky Hamermeule, 6 Tol Kuhn Snymasjien, 5 Tol Kuhn Snyer/ Kneuser, 2 Tol Selmak Drom Snyer, 6 Tol Enrossi Rolhark, 2 x 4 tol Vicon Rolharke, Kant Baal laaier, self geboude baal laaier, 600L Voster & seun gifspuit, 2 x Vetsak kunsmisstrooier, self geboude misstrooier, Hidroliese Trekker voorlaaigraaf, 1.9m Skraper, Voor trekker / ripper, 3 Tand ripper, 5 tand vetsak ripper, 14 tand skoffel / tiller, 2m 6tand skoffel, 3.8m soil master skoffel, 3.2m Massey Ferguson skoffel / tiller, 2m skoffel, 5 skottel slattery skottelploeg met drukwiel, 3 x 2 skaar raam ploeë, 2 skaar ploeg, 3 skaar raam ploeg, 14 skotteldis, 14 skottel sleep dis, 20 skaar dis, slatery mielie dorsmasjien, mieliestroper auger, sement menger, antieke kuilvoer kerwer, verskeie antieke plaas toerusting, 2 x Lister enjins, Hobart Sweis masjien / kragopwekker, Handgereedskap, LOSGOED: Romers en room kanne, vleis roker, 2 x koelkamers, 2 x JOJO watertenks, trekker onderdele, verskeie sterkte en grootte elektriese motors,  Huisraad, vele meer, BESPROEIINGSPYPE: 70mm en 50mm X6m galvanized Bauer besproeiingspype, SKROOT: yster, MOTORFIETS: 3 x 4wiel Motorfietse, Suzuki 700 Kingquad, 2X 250cc Yamaha. BALE: Groot hoeveelheid voerbale, SKOOLBUS: Ford Tryton skoolbus

 

BESIGTIGING:  Kontak Afslaers.   NOTA:  Afslaers behou die reg voor om items te onttrek sonder vooraf kennisgewing.  Volledige verkoopsvoorwaardes beskikbaar op die dag van die veiling.

 

TERME:  Roerende bates: Streng kontant op die dag van die veiling.   1 % Heffing op kontanttransaksies; EFT; kaartfasiliteite KOPERSKOMMISSIE:  2%.  REGISTRASIE FOOI:  KONTANT DEPOSITO:  R2000.00 TERUGBETAALBAAR

 

NAVRAE:        Bosveld Afslaers                     014-5440235

KLIËNT           Richard du Plessis (eienaar)   082 335 2867